FINANSIËLE

ADVISEUR

FINANSIËLE

ADVISEUR

WELKOM BY PRIMA

Plaas jou finansiële bates in bekwame hande.

By Prima rig en vorm Christelike waardes ons werksomgewing waarbinne ons funksies verrig word. Ons boustene vir optrede is eerlikheid, integriteit, deursigtigheid en hardwerkendheid.

HOE WORD JY ‘N PRIMA KLIËNT?

Stuur ‘n epos aan Prima, sodat ons die nodige vraelyste aanstuur wat u finansiële risikoprofiel en behoefte bepaal.

Sodra ons die verlangde Fica-dokumentasie en vraelyste terug ontvang het, sal Prima ‘n beleggingsvoorstel op skrif plaas vir u gunstige oorweging.

Wanneer u die voorstel aanvaar en geteken het, sal ondertekening van mandate, kontrakte en die oopmaak van rekeninge volg.

PRIMA SE DIENSTE

Direkte beleggingsrekeninge

Effektetrustfondse op gekoppelde beleggingsplatforms

Prima tree op as diskresionêre batebestuurder namens die adviseur

Gee advies aan adviseurs teen ‘n maandelikse fooi

Prima bou langtermyn verhoudings

met ons kliënte

GETUIENISSE